Orchid Guesthouse

The Orchid Guesthouse is situated in the town of Vaalwater. Ideally located for overnight stay on route to Lephalale and Botswana border. A comfortable 2 hour drive from Pretoria.

The Guesthouse offer four uniquely decorated room all with en-suite bathrooms. Crisp white linen and comfortable beds make for a comfortable stay. Tea and coffee stations in every room, with small fridge.

There is a lovely garden to relax in and experience true bushveld atmosphere.

Die Orchid Gastehuis is in die hartjie van die Waterberg in die dorpie Vaalwater geleë. Dis ideaal op pad na Lephalale (Ellisras) en Botswana (Stockpoort Grenspos), 2 ure se ry vanaf Pretoria, en ‘n uur vanaf Lephalale.

Die grasdakgastehuis bied 3 pragtige kamers. Al ons kamers is stylvol uitgerus met wit linne. Die kamers het elkeen ‘n deur wat na ‘n stoep lei wat oor die tuin uitkyk. Die kamers het almal tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n yskassie.

Ongelukkig beskik ons kamers nog nie oor TV’s nie, maar daar is wel ‘n TV met DStv in die eetkamer. Ons bedien ook nie alkohol nie, maar gaste is welkom om hul eie drankies saam te bring.

Die groot tuin het ‘n verskeidenheid bome en is ‘n lushof vir verskeie voëlspesies.

CONTACT DETAILS