
BOEREMARK NYLSTROOM
Ons Boeremark word nou ʼn gewilde stopplekkie om ietsie te koop.
Ons stalletjies groei elke maand.
Kom kuier saam in die feestelike atmosfeer by die Boeremark in Nylstroom.
Ons perseel is uitstekend geleë op die kruising na die ingang van P&P sentrum. Skuins oorkant Wimpy.
Enige belangstellendes kan ons kontak of kom inloer by Wag ʼn Bietjie Biltong en Geskenkwinkel.
*BOEREMARK NYLSTROOM*