Juanita du Plessis

Besprekings vir Juanita du Plessis show, Mashudu Private Game Lodge
Kaartjie pryse:
Volw: R150
Laer-en Hoërskool kids: R50
Voorskool kids: Gratis
VIP Tafels (kan 6 sit) @ R1200 per tafel – slegs 6 tafels beskikbaar.
Kaartjies by die lodge beskikbaar.
VIP tafel besprekings slegs by Yolandy 0837037113 of info@mashudulodge.co.za
Besprekings en navrae 0632848005 of 0837037113
Ons kan kaartjies ook afgee in Vaalwater en Nylstroom.