Home Events MUD Make-up Masterclass

MUD Make-up Masterclass

Kom geniet Augustus Vrouemaand & bring jou geliefdes na ‘n geleentheid soos min in die Bela-Bela area.
Kom kuier saam met ons by Shangri-La Hotel in die Bela-Bela area, by een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met Willem Botha op 21 Augustus 2021.
Hierdie spog geleenteid sluit ‘n kort optrede deur die bekende Willem Botha in, en eksklusiewe 2-uur Meesterklas aangebied saam met die aktrise Nadia Beukes – sy beeldskone model vir die geleentheid.
Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.
Afikaanse aanbieding.
-Kaartjies beskikbaar teen R700 per persoon dit sluit die volgende in:
•Verwelkomingsdrankie
•Toegang tot die Meesterklas & Vertoning
•Koffie & Tee stasie
•“Gourmet Popsicles”
•Gebottelde Water
•Warm Winter Canapé’s
•Geskenkpakkie
-VIP Kaartjies beskikbaar teen R850 per persoon (Slegs 45 Persone)
Ekstra:
•Beperkte Tafels vir “Golden Circle”
•Ekstra Bubbly per tafel
Kontantkroeg beskikbaar.
Retail verkope met afslag
Kaartjies vir tafels (8-10 persone per tafel) is beskikbaar by:
– Glamour Express (No, 7 Minnaar straat, Bela-Bela)
  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date

Aug 21 2021

Time

10:00

Local Time

  • Timezone: America/New_York
  • Date: Aug 21 2021
  • Time: 04:00

Cost

R700.00

Location

Shangri-La Country Hotel
Shangri-La Country Hotel
Website
http://www.southofafrica.co.za/properties/shangri-la-country-hotel-modimolle/
Category

Next Event