Home Events Steve Hofmeyr, Arno Jordaan

Steve Hofmeyr, Arno Jordaan

Laerskool Nylstroom bied aan Steve Hofmeyr, Arno Jordaan, EVA en Ausie.
14 Mei 2022, hekke open 13h00

Volwassenes en Hoërskool Kinders R220
Laerskool kinders: R120
Kinders onder 6: Gratis

Bring jou eie kampstoel en piekniek kombers, daar sal biertuin, stalletjies en kindervermaak wees.

Kaartjies beskikbaar by die skoolkantoor:  014 717 1311

Date

May 14 2022
Expired!

Time

13:00

Local Time

  • Timezone: Asia/Singapore
  • Date: May 14 - 15 2022
  • Time: 19:00

Location

Laerskool Nylstroom
Nylstroom

Next Event

Follow by Email