Waterberg Wynproe Klub – Wynproe deur Bergsig Landgoed

Die eerste Wynproe geleentheid sal wees op 21 September 2019 om 17h45 vir 18h00, te Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm. Mnr De Wet Lategan, wynmaker en direkteur van Bergsig Landgoed sal die wynproe in persoon aanbied.

https://www.facebook.com/events/478706472705853/