Home Events Willem Botha Make up Master Class

Willem Botha Make up Master Class

Bring jou vriendinne & geliefdes na dié spoggeleentheid in Limpopo!

Kom kuier saam met ons by Castle de Wildt in die Modimolle area by een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met WILLEM BOTHA.

Datum: 4 Desember ‘21

Tyd: 10:00 vir 10:30 – 15:00

Hierdie ongelooflike geleentheid sluit ‘n kort optrede deur die bekende WILLEM BOTHA in, gevolg deur die eksklusiewe 2-uur Meesterklas Afrikaanse aanbieding saam met aktrise NADIA BEUKES – sy beeldskone model vir die dag.

Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.

– Standaard KAARTJIES beskikbaar teen R700pp

INGESLUIT:

  • Verwelkomings “Gin Cocktail”
  • Meesterklas & Vertoning
  • Koffie & Tee
  • Gourmet “Popsicles”
  • Gebottelde Water
  • Canapé’s vir middagete
  • Geskenk bederfpakkie

– VIP KAARTJIES beskikbaar teen R850pp

ADDISIONEEL INGESLUIT:

  • Beperkte Tafels vir “Golden Circle” (net 48 persone)
  • Bubbly per tafel

Kontantkroeg & GIN BAR beskikbaar.

Retail verkope met afslag

Kaartjies vir tafels (8 persone per tafel ) is beskikbaar by:

– GLAMOUR EXPRESS, Bela-Bela.

No, 7 Minnaar straat, Bela-Bela

Kontak: 072 047 0490

www.Quicket.co.za

  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date

Dec 04 2021

Time

10:00 - 15:00

Local Time

  • Timezone: America/New_York
  • Date: Dec 04 2021
  • Time: 03:00 - 08:00

Cost

R850.00

Location

Castle de wildt
Main hall
Website
https://www.facebook.com/events/488566832141210
Follow by Email